ONS MOET ASB SO GOU AS MOONTLIK WEET WIE STEL BELANG OM DIT BY TE WOON. LAAT WEET ASB VIR SONELLE (082 335 6221) OF LISL (083 659 1777)
ADELE BREEDT VAN PORT ELIZABETH - MEER OOR DIE CAMBRIDGE STELSEL
Datum: Saterdag 6 Julie 2013
Tyd: Sal nog bevestig word
Plek: Voorlopig die EG kerk in Jangroentjieweg, Keidebees (Upington)
Koste: Voorlopig R300 per gesin
Bring saam: Eie piekniekmandjie met eetgerei, kos en koeldrank
Waaroor handel dit?
Adele en haar gesin kom ons bietjie meer vertel oor die Cambridge Kurrikulum wat hul gevolg het en steeds volg. Haar kinders is 19, 19 & 17. Twee het dus reeds gematrikuleer op die stelsel en die ander seun is nog besig met die stelsel.
Dit raak toenemend moeiliker om in Suid Afrika, 'n matriek sertifikaat te bekom via 'n privaat kurrikulum verskaffer. Kundiges, is dit eens dat Cambridge nog een van die meer toeganklike maniere is, om nie bloot net 'n matriek sertifikaat te bekom nie, maar wel 'n internasionaal aanvaarbare matriek (terwyl ons eie Suid Afrikaanse matriek, in baie lande glad nie meer aanvaar word nie.)
Adele en haar gesin kom vertel ons meer oor hoe om te werk te gaan om hierdie matriek via Cambridge, te kan behaal. Inligting soos hoe om in te skryf, wat die kursus behels, kostes, en so meer, sal gedek word.