Op hierdie blad word diensverskaffers gelys in Upington wat tuisonderrig families goedgesind is. Daar is ook 'n lys van kurrikulum verskaffers en professionele persone in ander dele van die land wat tuisonderrig families in Upington dalk op een of ander stadium mag nodig kry.
Andries Scholtz (Upington) - Pastorale Terapeut en Aanbieder van Immergroen Ouerskap Kursus - 0722123204
Die Pestalozzi Trust (regsfonds vir tuisonderwys in Suid-Afrika) 012 330 1337 (Leendert en Karin van Oostrum)
Beit HaSefer (Lindie Malan) Boekwinkel vir handboeke en leermateriaal (Pretoria) - 012 5460701
British International Distance College (Cambridge International Distance Education - 011 706 7199