Uitstappie: Desert Palace Hotel
Datum: Donderdag 13 Junie
Tyd: 10:30
Plek: Desert Palace Hotel & Casino
Wat behels die uitstappie?
Die hotel bestuurder gaan ons bietjie meer vertel van hoe 'n hotel funksioneer. Hulle gaan vir ons die hotelkamers, konferensie sale, kombuis, linne kamer, ontvangs en so meer, wys. Kinders wat belangstel in die gasvryheidsbedryf, moet dit veral nie misloop nie.
Koste: Gratis
Ek gaan probeer reel dat die kinders wat wil, 'n hamburger en chips by die restaurant eet teen 'n afslag prys. Hoe meer van ons, hoe beter die kans dat ons so iets kan beding.
Bring saam: Kinders kan 'n geldjie saambring om by die speletjies kamer te spandeer. Daar is ook 'n 5D vertoning (ek dink dit kos R20 per persoon en duur so 5 minute)